Is jy opsoek na ‘n makliker manier om jou ligte aan te hou?

Koop Jou Elektrisiteit Onmiddellik Met Prepaid24 & Stel Selfs Herinneringe Vir Toekomstige Aankope Op!

Klik op die knoppie hieronder om jou eerste aankoop deur Prepaid24 te maak (veral as jy NOU krag nodig het).

Nadat jy aangesluit het, sal een van ons kundige konsultante met jou in kontak kom om enige vrae wat jy dalk oor Prepaid24 mag hê te beantwoord. Na jou eerste aankoop, sal jy ook persoonlike aankoopherinneringe kan opstel.

Tired of feeling left in the dark with your prepaid electricity purchases? 

Annoyed with dealing with hidden fees every time you need to top up your electricity? 

If you’re looking for a safer & easier way to purchase your prepaid electricity without having to deal with hidden fees, then you’re at the right place.

Prepaid24 is South Africa’s leading prepaid electricity provider, giving you quick & easy access to prepaid experts to assist you with all your prepaid needs. 

With Prepaid24, you can have peace of mind knowing you’ll never have to deal with the frustrations of being passed from call centre to cell centre when you need help with your prepaid electricity. 

With you at the heart of our business, we go the extra mile to provide around-the-clock customer support that helps keep your lights on.

Not to mention that nothing is kept in the dark with Prepaid24, which means you can say bye-bye to hidden fees when purchasing your electricity! 

For over a decade, Prepaid24 has helped thousands of homeowners keep their prepaid electricity meters topped up, and we can do the same for you!

Simply click the button below to sign up and top up today. 

Prepaid24: Suid-Afrika Se Top Verskaffer Van Voorafbetaalde Elektrisiteit 

Is jy moeg daarvoor om in die donker gelaat te word met jou aanlyn kragaankope?

Geïrriteerd om met versteekte kostes te sit elke keer wat jy moet krag koop?

As jy opsoek is na ‘n veiliger & makliker manier om jou voorafbetaalde elektrisiteit te koop, sonder om elke keer met versteekte kostes te sukkel, dan is jy by die regte plek.

Prepaid24 is Suid-Afrika se toonaangewende aanlyn elektrisiteitsverskaffer, wat jou vinnige & maklike toegang bied tot voorafbetaalde deskundiges wie jou met al jou voorafbetaalde behoeftes kan help.

Met Prepaid24, kan jy gemoedsrus hê in die wete dat jy nooit weer met die frustrasies hoef te sukkel om van departement tot departement aangestuur te word wanneer jy hulp nodig het met jou elektrisiteit nie.

Met jou as die fokus van ons besigheid, gaan ons die ekstra myl om vir jou toegang te bied tot topklas kliëntediens, 365 dae ‘n jaar, wat verseker dat jou ligte aan bly.

Niks word agter toe deure gedoen by Prepaid24 nie, wat beteken dat jy totsiens kan sê vir versteekte kostes wanneer jy jou krag koop!

Vir meer as ‘n dekade, het Prepaid24 duisende munisipale inwoners gehelp om te verseker dat hulle elektrisiteitsmeters altyd krag op het, en ons kan dieselfde vir jou doen!

Klink gerus op die volgende knoppie om jou eerste bestelling met SA se #1 te skep.

Persoonlike Elektrisiteit Aankoopherinneringe

Ons het almal al op een-of-ander stadium vergeet om elektrisiteit te koop.

Dis nie ‘n lekker ervaring nie.

Met soveel om aan te dink en te onthou, kan jy nie kwalik geneem word vir nou en

dan ‘n kragaankoop vergeet nie. Daar is immers belangriker dinge – soos om die

kinders by die skool op te tel!

As jou toegewyde elektrisiteitsvennoot, wil Prepaid24 die verantwoordelikheid opneem om jou aankope namens jou te onthou. Dit is hoekom ons Elektrisiteit Aankoopherinneringe

ontwikkel het.

Dink net hoe gerieflik dit sal wees om ‘n vriendelike WhatsApp herinnering te ontvang op die dae wat jy gewoonlik elektrisiteit koop? Wel, met Prepaid24 kan dit ‘n realiteit wees!

Jy hoef nooit weer ‘n kragaankoop te onthou (of vergeet) nie. Prepaid24 het alles onder beheer.

As jy iemand is wat meer as een keer ‘n maand elektrisiteit koop, het ons daarvoor ook voorsiening gemaak. Jy kan tot-en-met 3 aankoopherinneringe in a kalendermaand skeduleer, wat sal verseker dat jy nie ‘n enkele aankoop mis nie.

Elektrisiteit Aankoopherinneringe is GRATIS vir alle Prepaid24 kliënte en kan enigetyd bygevoeg, verander of gekanselleer word.

Hoekom nie by Suid-Afrika se aanlyn elektrisiteitsdeskundiges aansluit nie? Laat ons bietjie gewig van jou skouers afhaal.

Neem Beheer Van Jou Elektrisiteitsbesteding

Hoeveel het jy verlede maand aan elektrisiteit spandeer? Hoe vergelyk dit met wat jy verlede jaar spandeer het?

Meeste mense het nie die antwoorde op hierdie vrae nie. Maar om ons kragbesteding te optimaliseer en die meeste uit ons maandelikse aankope te kry, is dit belangrike inligting om te hê.

As Suid-Afrika se kundige elektrisiteitsvennoot, het Prepaid24

die oplossing vir jou:

Alle Prepaid24 kliënte kry ‘n GRATIS Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting vir elke meter op hul profiel. Hierdie verslag word op die 1ste besigheidsdag van die maand uitgestuur en sluit jou aankope, besteding en eenhede ontvang (kilowatts) vir die vorige maand in. Geen ander aanlynverskaffer bied hierdie diens nie.

Jou Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting sluit ook ‘n 12-maand oorsig van jou elektrisiteitsbesteding in, met jou verbruikstendense en die effek wat veranderende seisoene, skoolvakansies en verskillende beurtkragskedules op jou elektrisiteitsverbruik he

Deur jou aankope met Prepaid24 te maak, sal jy kundige elektrisiteitsinsigte en ‘n

kragtige begrotingsinstrument ontvang

om jou te help om jou huishouding se

kragverbruik beter te verstaan en te optimaliseer.

Neem beheer van jou maandelikse kragaankope. Begin vandag deur SA

se aanlyn deskundiges koop.

Ware Gerief = Heeltemal Vergeet Van Maandeliks Krag Koop

Is jy keelvol daarvoor om kragaankope te vergeet? Raak jy moeg daarvoor om ‘n webtuiste of toep te besoek elke keer wat jy elektrisiteit moet koop?

As jy opsoek is na ‘n manier om die gesukkel van jou meter konstant dophou, te ontduik, het Prepaid24  die oplossing vir jou.

Prepaid24 is Suid-Afrika se enigste voorafbetaalde elektrisiteitspesialis  wat jou toelaat om outomatiese herhalende betalings vir jou  krag op te stel.

Dis reg, jy sal nooit weer ‘n aankoop mis nie! Prepaid24 het dit uitgesorteer.

Vir ons is gerief meer as net ‘n maklike aankoopproses. Ons wil aankope OUTOMATIES vir ons kliënte te maak, sodat hulle nie ‘n vinger hoef te lig om hul maandelikse herlaaibewyse  te ontvang nie.

Geen verpligtinge of ekstra fooie nie.

Jy kan jou betaling ook enigetyd kanselleer of verander.

Met Prepaid24, kan jy gemoedsrus hê in die wete dat jou elektrisiteit altyd akkuraat en betyds herlaai sal word.

So, hoekom nie Prepaid24 se topklas diens probeer nie?

Maak vandag jou eerste aankoop deur ons!

Een van ons kundige konsultante sal ook met jou in kontak kom om enige vrae wat jy dalk oor Prepaid24 en ons geskeduleerde aankope mag hê, te beantwoord.

Persoonlike Elektrisiteit Aankoopherinneringe

Ons het almal al op een-of-ander stadium vergeet om elektrisiteit te koop.

Dis nie ‘n lekker ervaring nie.

Met soveel om aan te dink en te onthou, kan jy nie kwalik geneem word vir nou en

dan ‘n kragaankoop vergeet nie. Daar is immers belangriker dinge – soos om die

kinders by die skool op te tel!

As jou toegewyde elektrisiteitsvennoot, wil Prepaid24 die verantwoordelikheid opneem

om jou aankope namens jou te onthou. Dit is hoekom ons Elektrisiteit Aankoopherinneringe

ontwikkel het.

Dink net hoe gerieflik dit sal wees om ‘n vriendelike WhatsApp herinnering te ontvang op

die dae wat jy gewoonlik elektrisiteit koop? Wel, met Prepaid24 kan dit ‘n realiteit wees!

Jy hoef nooit weer ‘n kragaankoop te onthou (of vergeet) nie. Prepaid24 het alles onder beheer.

As jy iemand is wat meer as een keer ‘n maand elektrisiteit koop, het ons daarvoor ook

voorsiening gemaak. Jy kan tot-en-met 3 aankoopherinneringe in a kalendermaand

skeduleer, wat sal verseker dat jy nie ‘n enkele aankoop mis nie.

Elektrisiteit Aankoopherinneringe is GRATIS vir alle Prepaid24 kliënte en kan enigetyd bygevoeg,

verander of gekanselleer word.

Hoekom nie by Suid-Afrika se aanlyn elektrisiteitsdeskundiges aansluit nie? Laat ons bietjie

gewig van jou skouers afhaal.

Neem Beheer Van Jou Elektrisiteitsbesteding

Hoeveel het jy verlede maand aan elektrisiteit spandeer? Hoe vergelyk dit met wat jy

verlede jaar spandeer het?

Meeste mense het nie die antwoorde op hierdie vrae nie. Maar om ons kragbesteding

te optimaliseer en die meeste uit ons maandelikse aankope te kry, is dit belangrike

inligting om te hê.

As Suid-Afrika se kundige elektrisiteitsvennoot, het Prepaid24 die oplossing vir jou:

Alle Prepaid24 kliënte kry ‘n GRATIS Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting vir elke

meter op hul profiel. Hierdie verslag word op die 1ste besigheidsdag van die maand

uitgestuur en sluit jou aankope, besteding en eenhede ontvang (kilowatts) vir die

vorige maand in. Geen ander aanlynverskaffer bied hierdie diens nie.

Jou Maandelikse Elektrisiteit Uiteensetting sluit ook ‘n 12-maand oorsig van jou

elektrisiteitsbesteding in, met jou verbruikstendense en die effek wat veranderende

seisoene, skoolvakansies en verskillende beurtkragskedules op jou elektrisiteitsverbruik het.

Deur jou aankope met Prepaid24 te maak, sal jy kundige elektrisiteitsinsigte en ‘n

kragtige begrotingsinstrument ontvang om jou te help om jou huishouding se

kragverbruik beter te verstaan en te optimaliseer.

Neem beheer van jou maandelikse kragaankope.Begin vandag deur SA se aanlyn deskundiges koop.

Ware Gerief = Heeltemal Vergeet Van Maandeliks Krag Koop

Tired of feeling left in the dark with your prepaid electricity purchases? 

Annoyed with dealing with hidden fees every time you need to top up your electricity? 

If you’re looking for a safer & easier way to purchase your prepaid electricity without having to deal with hidden fees, then you’re at the right place.

Prepaid24 is South Africa’s leading prepaid electricity provider, giving you quick & easy access to prepaid experts to assist you with all your prepaid needs. 

With Prepaid24, you can have peace of mind knowing you’ll never have to deal with the frustrations of being passed from call centre to cell centre when you need help with your prepaid electricity. 

With you at the heart of our business, we go the extra mile to provide around-the-clock customer support that helps keep your lights on.

Not to mention that nothing is kept in the dark with Prepaid24, which means you can say bye-bye to hidden fees when purchasing your electricity! 

For over a decade, Prepaid24 has helped thousands of homeowners keep their prepaid electricity meters topped up, and we can do the same for you!

Simply click the button below to sign up and top up today. 

Is jy keelvol daarvoor om kragaankope te vergeet? Raak jy moeg daarvoor om ‘n

webtuiste of toep te besoek elke keer wat jy elektrisiteit moet koop?

As jy opsoek is na ‘n manier om die gesukkel van jou meter konstant dophou,

te ontduik, het

Prepaid24 die oplossing vir jou. Prepaid24 is Suid-Afrika se enigste voorafbetaalde

elektrisiteitspesialis wat jou toelaat om outomatiese herhalende betalings vir jou

krag op te stel.

Dis reg, jy sal nooit weer ‘n aankoop mis nie! Prepaid24 het dit uitgesorteer.

Vir ons is gerief meer as net ‘n maklike aankoopproses. Ons wil aankope

OUTOMATIES vir ons kliënte te maak, sodat hulle nie ‘n vinger hoef te lig om hul

maandelikse herlaaibewyse te ontvang nie.

Geen verpligtinge of ekstra fooie nie. Jy kan jou betaling ook enigetyd kanselleer

of verander.

Dit is eenvoudig: Stel jou geskeduleerde betaling EEN KEER op en jou

aankope vind outomaties plaas. Geen nood vir jou om oor gemiste aankope te

bekommer nie.

Met Prepaid24, kan jy gemoedsrus hê in die wete dat jou elektrisiteit

altyd akkuraat en betyds herlaai sal word.

So, hoekom nie Prepaid24 se topklas diens probeer nie? Maak vandag jou eerste

aankoop deur ons!

Een van ons kundige konsultante sal ook met jou in kontak kom om enige vrae wat

jy dalk oor Prepaid24 en ons geskeduleerde aankope mag hê, te beantwoord.

Hoekom Moet Jy ‘n Geskeduleerde Aankoop Opstel?

Hier is Corné Lindeque van Prepaid24 wat ‘n paar van die ongelooflike voordele van ons geskeduleerde aankope uiteensit, asook ‘n paar kopsere wat dit kan oplos...

BONUS! Maandelikse Elektrisiteitsverslag

Prepaid24 sal vir jou ‘n omvattende maandelikse elektrisiteit uiteensetting stuur wat jou aankope, herlaaibewyse en jaarlikse tendense uiteensit.

Met hierdie verslag, sal jy presies kan sien hoeveel jy elke maand aan jou krag spandeer en ‘n beter begrip kan kry van hoe verskillende seisoene, vakansietye en veranderende beurtkragskedules jou elektrisiteitsverbruik beïnvloed.

BONUS! Elektrisiteit Aankoopherinneringe

Stel persoonlike WhatsApp aankoopherinneringe vir datums van

jou keuse op en laat Prepaid24 die verantwoordelikheid om jou

kragaankope te onthou namens jou opneem.

Aankoopherinneringe kan enigetyd bygevoeg, verander of

gekanselleer word. Hierdie is ‘n GRATIS diens vir Prepaid24 kliënte!

BONUS! Hulp Met Jou Opstelling

Ons sal jou nie in die donker laat gedurende of na jou rekening opstelling nie. Sodra jy aangesluit het, sal ons jou ‘n luitjie gee 

om jou te help met die begin van jou Prepaid24 reis.

Ons sal ook enige vrae wat jy dalk mag hê beantwoord, om vir jou 

die volle prentjie te gee asook ‘n paar wenke oor hoe om die 

meeste van jou kragaankope te maak.

Wat Sê Ons Kliënte Oor Ons 

Judy A

Ek het vinnige diens van Zeeta by Prepaid24 ontvang toe ek hulle op die Gesels Gou funksie gekontak het. Nadat my betaling gemaak was, het ek nie dadelik my herlaaibewys via SMS ontvang nie. Zeeta het my herlaaibewys binne oomblikke by my uitgekry. Wat ‘n verligting! Dankie Zeeta!

Dwain N

Top Diens! Baie effektiewe & professionele diens by Nixon, Cecile & die Span ontvang. Ek sal Prepaid24 graag vir enigiemand aanbeveel. Dit was so ‘n plesier om met hierdie ouens te gesels & deur hulle gehelp te word.

Begin vandag

Prepaid24 is in die mens-tot-mens besigheid. Wanneer dit kom by jou ligte aanhou, glo ons dat jy nooit ongerief hoef te verduur nie.

Klik gerus op die knoppie hieronder om jou eerste aankoop met Prepaid24 te maak en ‘n voorsmaak van ons wêreldklas diens te kry.

‘n Konsultant sal ook met jou in kontak wees om jou deur die hele proses te help en seker te maak dat alles seepglad verloop. Ons kan nie wag om jou aan die ander kant te sien nie!

Begin Vandag

Prepaid24 is in die mens-tot-mens besigheid. Wanneer dit kom by jou ligte aanhou, glo ons dat jy nooit ongerief hoef te verduur nie.

Klik gerus op die knoppie hieronder om jou eerste aankoop met Prepaid24 te maak en ‘n voorsmaak van ons wêreldklas diens te kry.

‘n Konsultant sal ook met jou in 

kontak wees om jou deur die hele proses te help en seker te maak dat alles seepglad verloop. Ons kan nie wag om jou aan die ander kant te sien nie!

COPYRIGHT 2023® ALL RIGHTS RESERVED